Prep-reeks Graad 3: Storieboek: Verdwaal in die dieretuin: Vlak 3

Author:

UCT School of Education

ISBN: 9780636024007

Price:
R35.95

Subject:

Afrikaans First Additional Language

Grade:

3,

Language:

Afrikaans

Description:

Die PREP-reeks is in Suid-Afrika vir Suid-Afrikaaanse leerders geskep om hull aan lees- en skryfvaardighede bekend te stel. Die reeks is suksesvol in klaskamers in landelike en stedelike gebiede getoets.
Die reeks bestaan uit 'n opwindende verskeidenheid kleurvolle prentkaarte, tekskaarte en storieboeke.
Leerdermateriaal
Die lewendige storiekaarte is bedoel vir klas- of groeponderrig en bestaan uit volkleur prentkaarte en bypassende tekskaarte.
Die tekskaarte en die kleurvolle, lekkerlees-storieboeke is verdeel in drie moeilikheidsvlakke.