Prep-reeks Graad 2: Storieboek: Ek's mal oor tjips: Vlak 2

ISBN: 9780636024083
Subject:
Grade:
Language:
Description:
Die PREP-reeks is in Suid-Afrika vir Suid-Afrikaaanse leerders geskep om hull aan lees- en skryfvaardighede bekend te stel. Die reeks is suksesvol in klaskamers in landelike en stedelike gebiede getoets.
Die reeks bestaan uit 'n opwindende verskeidenheid kleurvolle prentkaarte, tekskaarte en storieboeke.
Leerdermateriaal
Die lewendige storiekaarte is bedoel vir klas- of groeponderrig en bestaan uit volkleur prentkaarte en bypassende tekskaarte.
Die tekskaarte en die kleurvolle, lekkerlees-storieboeke is verdeel in drie moeilikheidsvlakke.
Twee onderwysersgidse, Reading and Writing in Junior Classes en Language and Learning in Junior Classes, deur W. Flanagan, bied 'n verskeidenheid idees oor die onderrig van lees en skryf in die Grondslagfase.
Elke stel teks- en storiekaarte gee voorstelle oor die onderrig van beginners en meer gevorderde lesers.
Voorstelle vir tweetalige leeslesse is ook ingesluit.
