Ruimland Pretlees 5: Vrydag - Graad 1

Author:

T Brink

ISBN: 9780636032446

Price:
R37.95

Subject:

Afrikaans Home Language

Grade:

1

Language:

Afrikaans

Description:

Ruimland vir die Grondslagfase is deel van 'n unieke taal-en leesreeks wat strek van Graad R tot 12. Die reeks volg 'n holistiese benadering tot taalonderrig, met 'n sterk fokus op kritiese denke en visuele geletterdheid. Die reeks bevorder kognitiewe en estetiese ontwikkeling, fasiliteer die leerleesproses, en bevorder lees- en syfervaardigheid. Die luisterbriewe van Moeka Muis in die Ruimgidse raak elke jaar meer interessant vir onderwysers en leerders.