Nuwe Woordeboek Sonder Grense Graad 6 Werkboek

Author:

S Gouws, M Lätti

ISBN: 9780636059467

Price:
R32.95

Subject:

Afrikaans First Additional Language

Grade:

6,

Language:

Afrikaans

Description:

Nuwe Woordeboek sonder grense is 'n vertalende en verklarende woordeboek, spesiaal gekonseptualiseer en wetenskaplik saamgestel vir Eerste en Tweede Addisionele Taal-leerders van Afrikaans vanaf Graad 4 tot Graad 12. Dit word ondersteun deur die gewilde Nuwe Afrikaans sonder grense-handboekreeks.
Die drie Werkboeke, een vir elke graad in die Intermediêre Fase, was saam met Nuwe Woordeboek sonder grense gebruik kan word, bied 'n opwindende, prettige manier om leerders met interessante speletjies te prikkel en uit te daag om woordeskat aan te leer
Verseker dat leerders naslaanvaardighede bemeester
'n Definisie in verstaanbare Afrikaans
'n Engelse vertaling
Voorbeeldsinne met die Engelse vertalings in konteks
Grammatikale inligting (byvoorbeeld, by selfstandige naamwoorde sal meervoude en verkleining aangedui word)
Is sommige van die woorde ook geïllustreer
Waarsku PASOP!-blokkies teen gebruikprobleme van sekere woorde
Kom nuttige lysies woorde (soos die provinsies van die land, die dae van die week, en die maande van die jaar in Afrikaans) agterin voor