Kaperjol Graad 7 Leesboek: Hy bly my broer

Van der Vyver
ISBN: 9780636063440
Price:
R70.95
Subject:
Afrikaans First Additional Language
Grade:
7,
Language:
Afrikaans
Description:
Die Kaperjol-leesboek vir Graad 7, Hy bly my broer deur Marita van der Vyver, is 'n unieke leeservaring waarin realistiese foto's van karakters met illustrasies en strokiesprente afgewissel word. Hierdie leesboek is spesiaal ontwikkel om leerders van die addisionele taal, asook onderwysers, weer opgewonde oor lees te maak.
