Letterkunde - Studiegieds: Vatmaar

ISBN: 9780636086234

Price:
R71.95

Subject:

Literature

Grade:

12

Language:

Afrikaans

Description:

Ons ondersteunende en maklik-om-te-gebruik gidse bevat:

Opsommings vir elke hoofstuk of toneel help leerders om die storielyn te verstaan
Omvattende notas bou leerders se begrip en stel hulle in staat om die vrae oor taal en styl te beantwoord
Esamenvrae en antwoorde bied leerders die geleentheid om die vaardighede wat hulle nodig het om te slaag, te oefen