Afrikaans sonder grense Eerste Addisionele Taal Graad 3 Leerderboek

S. Gouws, M. Lätti, N Rousseau, H. Schoeman
ISBN: 9780636128613
Price:
R87.95
Subject:
Afrikaans First Additional Language
Grade:
3,
Language:
Afrikaans
Description:
Afrikaans sonder grense is 'n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek an Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).
- Oudio-CD met onderwysersgids
- Gratis Eksamenhersieningsboek op www.mmlclassroomsolution.co.za
Die dinamiese, gebruikersvriendelike reeks bied onderwysers en leerders prikkelende, leerdergerigte stof wat deurgaans vaardighede inoefen.
