Rimpelstories Graad 2: Leesboek Vlak 7: Die resies

Author:

J Anker

ISBN: 9780798653428

Price:
R31.40

Subject:

Afrikaans Home Language

Grade:

2,

Language:

Afrikaans

Description:

Rimpelstories is 'n uitkomsgebaseerde leesprogram met 'n vaardigheidsbenadering as grondslag. Vaardighede word op 'n natuurlike wyse geïntegreer en progressief ontwikkel.
Rimpelstories bestaan uit 88 aantreklik geïllustreerde storie- en feiteboekies, 'n werkboek vir Graad 1 en 'n onderwysersgids vir elke graad. Die leerdermateriaal vir Graad 1 en 2 sluit ook 'n handleiding vir liedjies en musiek en 'n oudiokassetband met musiek en sang in.
Die leesboekies vir elke graad is in vier vlakke ingedeel om voorsiening te maak vir lesers met verskillende vakke van leesvaardigheid.
Die woordeskat en taalstrukture wat in die leesboekies bekend gestel word, word deur die liedjies versterk.