Rimpelstories Graad 5 - Die seuntjie wat 'n ster geword het

Author:

E Botha

ISBN: 9780798666046

Price:
R49.95

Subject:

Afrikaans Home Language

Grade:

5,

Language:

Afrikaans

Description:

Rimpelstories is 'n leesreeks vir die Nuwe Nasionale Kurrikulum in die Intermediëre Fase. Die reeks poog om die jong lesers die genot van lees te laat ontdek en hul visuele geletterdheid te ontwikkel deur interessante, boeiende tekste wat ryklik geïllustreer is. Die tematiese inhoud sluit sensitiewe vraagstukke soos besoedeling, boelies en vigs in, maar dit sluit aan by die leefwêreld van die lesers met humor wat wyd gebruik word.
Die reeks bestaan uit 20 leesboeke (deur gerekende Afrikaans skrywers) wat nog nooit voorheen gepubliseer is nie.