Afrikaans

Dictionaries > Afrikaans Woordeboeke

Nuwe Woordeboek sonder grense

'n Vertalende woordeboek, spesiaal gekonseptualiseer en wetenskaplik saamgestel vir Eerste en Tweede Addisionele Taal-leerders van Afrikaans vanaf Graad 4 tot Graad 12.

Die woordeboek is maklik om te gebruik omdat daar 'n lys van Englese vertalings van al die inskrywings agterin is. Leerders kan dus die Engelse woord opsoek en dan na die regte Afrikaans woord blaai om die definisie en voorbeeldsinne te lees.

Die woordeboek bevat 2 500 algemene gebruikswoorde wat gekies is uit die kernwoordeskat van addisionele taal-leerders.

9780636049789 Nuwe Woordebeok sonder grense Gr 4-6

OOK BESKIKBAAR: Nuwe Woordeboek sonder grense Werkboeke!

Nuwe Woordeboek sonder grense Werkboeke bied 'n opwindende en prettige manier om:

  • leerders met interessante speletjies te prikkel en uit te daag om woordeskat aan te leer
  • te verseker dat leerders naslaanvaardighede bemeester.

9780636059450 Nuwe Wordeboek sonder grense Gr 4 Werkboek
9780636059474 Nuwe Wordeboek sonder grense Gr 5 Werkboek
9780636059467 Nuwe Wordeboek sonder grense Gr 6 Werkboek